Daglikse Groen fix is skaars
Lockdown veroorsaak dagga droogte
Daggarokers complaint oordat hul daily fix skaars is soos die nasionale lockdown die distribution van die goeieplant begin beperk.
"Aya-man" Ronwin Thomas van Mitchell's Plain is een van vele daggakoppe in die metro. Hy sê dat hy sukkel om kalm te bly sedert hy nie meer sy "kalmeer pilletjie" in die oggend kan rook nie.
"Yor is difficult bru" sê die "Aya-man" (sonder dreads). Voordat die man die kraal verlaat, moet a man a kalmeer pilletjie roek, but since die lockdown nonsense is it difficult" om te rook.
Die Ai se tjomie Shaheed Frans ook vannie Plain stêm met die Ai. Hy sê die verbod om rond te loop is die pits.
"Die nomme van nie kan rond beweeg nie maak dinge nog difficult vir ons sienie man. Jy moet hiervan os af, oorie treinspoor trot tot innie Tafelsig trot om dagga innie longe te kry" sê Frans.
Die government het 'n verbod op alkohol en entjies geplaas om te verhoed dat mense die Coronavirus versprei en daggakoppe beweer hulle was seker sky-high dus het hulle "seker maar die dagga ban stukkie gemis" voeg Frans by.
As jy eenige nuus ideas het, stuur dit vir ons.
ÔsNuus is a satire page wat die real issues nie mis nie. LIKE • SHARE en hou aan support.
ÔsNuus is a satire page wat die real issues nie mis nie. LIKE • SHARE en hou aan support.
Comments
Post a Comment