Drie vas nadat hulle Stellies liquor winkel kraak
Courtesy: SAPS
|
Volgens die polisie het die jongens na bewering 'n venster gebreek, alkohol geneem en in a voertuig gevlug.
"Die polisie in Stellenbosch was om 07:50 gewaarsku van 'n inbraak by 'n winkel. 'n Plaaslike voertuig van 'n security company wat in die omgewing gepatrolleer het, is deur 'n verbyganger gesien wat die wagte van die gesteelery alert het" volgens SAPS.
Die securities het glo toe die inligting versprei en gery in die rigting waarin die voertuig na bewering weggejaag het.
Traffic cops wat met 'n roadblock in die omgewing besig was het toe die voertuig gesien en gestop.
In die voertuig is die gesteelde drank geïdentifiseer en drie verdagtes 43, 33 en 29 is daarna gemang.
Courtesy: SAPS
|
Hulle verskyn vandag in die Stellenbosch-landdroshof op aanklagte van huisbraak en die besit van gesteelde goedere.
Die SAPD-bestuur het die integrasie van die verkeersbeamptes en sekuriteitswagte geprys omdat die provinsie 'n vlaag inbrake by drankwinkels hanteer.As jy eenige nuus ideas het, stuur dit aan my en jou se nuus.
ÔsNuus is 'n nuus en satire page in eg Afrikaaps wat nie die real issues van die dag mis nie. LIKE • SHARE • SUPPORT @osnuus OP Facebook
Comments
Post a Comment