Government oorweeg SASSA grants increase
PICTURE: GOOGLE |
"Yes, I can confirm that we are looking at adjusting temporarily the child-support grant and old-age pension grant," het die minister van finansies, Tito Mboweni, gister gesê.
Mboweni het die media toegespreek oor ingrype deur die nasionale tesourie om die ekonomiese impak van die virus te beperk.
Hy het gesê dat daar Woensdag 'n firm standpunt ingeneem sal word, maar het aangedui dat mense geneig is om na die ouderdomstoelaag te beweeg.
Die kabinet sal na verwagting vandag vergader om verskeie ekonomiese voorstelle vir die hantering van die Covid-19-krisis te oorweeg.
'n Koalisie van NGOs en akademici het die afgelope week aan President Ramaphosa geskryf om 'n onmiddellike verhoging van R500 per maand vir die kindertoelae vir ses maande te oorweeg.
"This measure is critical to mitigate the devastating impact of Covid-19 on children, families and the economy. Currently, the child support grant is the simplest, quickest and most effective way to get cash into millions of poor households that will otherwise face food insecurity and debilitating poverty," het koalisie gesê.
As jy eenige community nuus ideas het, stuur dit aan my en jou se nuus. Sê ons ook wat jy sal like om te lees op hierdie die page deur ons 'n boodskap op messenger te stuur by @osnuus.
ÔsNuus is 'n nuus en satire page in eg Afrikaaps wat nie die real issues van die dag mis nie. LIKE • SHARE • SUPPORT @osnuus OP Facebook
Comments
Post a Comment