O-Kaap Ouma (79) in haar kamer verkrag

Die poliese op Dutywa, King William's Town ondersoek 'n verkragtingsaak van 'n 79-jarige vrou.
Die ouma het na bewering Sondag alleen by haar huis in Dutywa geslaap toe sy so teen 00:10 voetstappe in haar kamer gehoor het.
Volgens SAPS het sy het na bewering gevra wie die persoon was en 'n manstem het geantwoord dat sy moet stilbly.
"She asked who was the person and a male voice replied that she must keep quiet. The suspect undressed the victim and raped her".
Die verdagte het later by die deur uit gevlug.
Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

As jy eenige community nuus ideas het, stuur dit aan my en jou se nuus. Sê ons ook wat jy sal like om te lees op hierdie die page deur ons 'n boodskap op messenger te stuur by @osnuus.
ÔsNuus is 'n nuus en satire page in eg Afrikaaps wat nie die real issues van die dag mis nie. LIKE • SHARE • SUPPORT @osnuus OP Facebook

Comments

Popular posts from this blog

Cape "Colored" Congress verswak DA se 'Bluewave' in Delft tussen-verkiesings

Peter Marais noem ANC-lede Vreemdelinge.

Bly julle oek innie huis sê Cele vir neighbourhood watches