Twee Skollies gemang vir illegal guns
Een van die guns wat die boere in Lavis gekry het. Foto: SAPD |
In twee onverwante sake tydens hul skof gisteraand het die poliese die gangsters genader en deursoek.
Hulle het beslag gelê op vuurwapens en ammunisie en die jongens is toegekap.
"Both suspects aged 32 and 21 respectively will appear in court where they will be facing charges of the possession of unlicensed firearms and ammunition" volgens die polisie.
Die SAPD-bestuur het die lede geprys vir die arrestasie van en oordat die beamptes ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie van die strate af te verwyder het.
Comments
Post a Comment