Cape Independence Party braak gal oor Kaapse uitslae
Ander "kleiner partye" kla ook oor poll irregularities
Cape Independence Party (CAPexit) vra hul kiesers op hul Facebook groep om te check dat hul stêm getel was in die stêmlokaal waar hulle gestêm het omdat volgens die party se Facebook group Administrator Jeanne Martins in somige VDs geen stêm vir die party aangeteken is nie al voel party agents anders.
"Please check that your vote has been counted in the Voting Station where you voted. We are picking up a significant number of "0" votes in Voting Stations where we have confirmed votes from Party Agents and voters" skryf Martins.
"Our provisional objection report with evidence has been submitted to the IEC, but the more examples of ballot misallocation we can identify the stronger the case to address the key problem areas."
Die party is nie die eenigste wat gal braak oor die onlangse plaaslike verkiesing nie, Woensdag het twee politieke partye tydens die finale media-inligtingsessie oor die stemvasleggingsproses en -uitslae in die Wes-Kaap, verrigtinge ontwrig en antwoorde geëis oor bewerings van verkiesingsgedrog.
Tydens die provinsiale verkiesingsbeampte Michael Hendrickse se inligtingsessie het die leier van die Demokratiese Onafhanklike Party (DIP), Anwar Adams, vir Hendrickse geskree:
"Why don't you answer your phone?" Voordat die inligtingsessie ontwrig is, het Hendrickse gesê 24 rade in die provinsie het hul vote capturing voltooi en dat van die 24 munisipaliteite15 hung munisipaliteite is.
Die DA het nege rade gewen en die proses was teen 15:00 90,8% voltooid wat daartoe gelei dat Adams verrigtinge ontwrig het en beweer het dat die verkiesing bedrog was en 'n recount geëis het. Adams het een voorbeeld van beweerde onreëlmatighede uitgewys en geskree oor ongenoemde partye wat veldtogte gevoer het terwyl mense gestem het: "They came with their music, their T-shirts on election day, when campaigns stopped the day before." Adams was die enigste DIP-lid in die 2016-2021 Stad Kaapstad-raad. Teen 16:00 Woensdag het die party net 32 wykstemme in die stad gehad.
DIP kandidaat vir Wyk 109 Nazeem Anthony, het gereageer op navrae van Daily Maverick: “We’ve had a number of issues, namely ballot boxes weren’t in the boxes, party agents were chucked out of voting stations, lots of campaigning was happening during voting. Lots of people have also told us that they were only given one ballot paper. We’ve laid complaints with the IEC.”
Die National Freedom Party (NFP) het ook onreëlmatighede beweer. Alvina Abrahams, die NFP se burgemeesterskandidaat in die Drakenstein-munisipaliteit, het beweer dat in een wyk 1 000 spesiale stemme aan die DA gegee is. “So, jy verseker die stem vir die DA vir die oorwinning, is dit reg?” het sy aan joernaliste gevra.
Hendrickse het kommentaar gelewer oor Adams se gedrag en gesê: “Mr Adams clearly has a right to voice his concerns. I just think it should be done in an appropriate manner. Mr Adams has been around for some time; he knows the rules around objections and I think it’s unfortunate in the way he conducted himself.”

Comments
Post a Comment