ICOSA wen Kanaland met 45% van die stemme getel.
Party makeer 6% om 'n council te vorm.
Die Independent Civics Organisations of South Africa (Icosa) is die wenners van die Kannaland munisipaliteit, maar gaan 'n ander party nodig om 'n council te vorm.
Die party het meer as 45% van die stemme op hulle vereenig, die ANC het tweede geindig met 22% gevolg deur die DA met 21%.
Die party het meer as 45% van die stemme op hulle vereenig, die ANC het tweede geindig met 22% gevolg deur die DA met 21%.
Icosa wat die DA en ANC met saam 43% gewen het nodig nou 6% om die required 50+1% te verseker om sodoende 'n council te vorm.
Met een setels is 'n moontlike vernoot dalk die Karoo Onafhanklikheid Party wat met 7% van die stêmme nou die dorp se kingmaker is.
Saam sal die twee partye vier setels op die raad beklee wat die dan die DA en ANC na die opposisie bank toe stuur.
Comments
Post a Comment