Patriotic Alliance "Baiza" nie innie Wes-Kaap nie

Op Laingsburg en die Cederberg kan die party dalk kingmaker word

Die Patriotic Alliance (PA) sal binnekort moet kies met wie hulle op Beaufort Wes gaan saam werk nadat die Party 22% van die munisipaliteit se stêmme op hulle vereenig het en derde geeindig het na die DA tweede met 27% en die ANC eerste met 28%.

Regional results

Beaufort Wes is een van talle hung municipalities in die Wes-Kaap waar kleiner en nuwe partye dalk die sweep kan swaai en tegnies inbeheer van munisipaliteite kan wees.

Altoewel Maandag se verkiesing uitslag nie die PA die sole kingmaker op Beaufort Wes maak nie, het die party steeds 10% meer stêmme as GOOD op hom vereenig.

Die Karoo Democratic Force (KDF) het 5% stêmme ingepalm en die Karoo Gemeenskap Party 2%.

Op Laingsburg het die PA 14% van die stemme op hulle vereenig en mag dalk deur die Karoo Democratic Force (KDF) genader word om 'n raad te vorm en in die Cederberg Munisipaliteit het die Groen Party 8% van die stêmme ingepalm.

Die Cederberg Eerste Party was tweede met 27% na die ANC en die DA moes tevrede wees met die 3de plek.

In Matzikama het die PA ook nie teleurgestel nie en het innie 3de plek met 13% van die totale stêmme op hulle vereenig en op Prince Albert het die Groen party ook 3de met 14% van die stêmme geeindig.

Comments

Popular posts from this blog

Cape "Colored" Congress verswak DA se 'Bluewave' in Delft tussen-verkiesings

Peter Marais noem ANC-lede Vreemdelinge.

Bly julle oek innie huis sê Cele vir neighbourhood watches