Peter Marais noem ANC-lede Vreemdelinge.
Peter Marais, Vryheidsfront Plus lid vannie provinsiale parliament Die ANC innie Wes-Kaap beoog om 'n lid vannie Vryheidsfront Plus by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) aan te meld nadat Hy na die party se lede as "buitelanders" verwys het. Marais het sy uitlatings gelewer tydens 'n sitting in die provinsiale wetgewer. Kyk die 2.58min clip hier Die inheemse Kapenaars het gesê: “Ons doen ’n beroep op die bemagtiging van “bruin” en Khoi-opkomende boere in hierdie provinsie, entrepreneurs en hulpbehoewende huishoudings wat op behuisingswaglyste is omdat Kaapse Inboorlinge verwaarloos word en baie min voordele in terme van die indiensneming wette en behuising, wat moet meeding teen meerderwaardige swartes wie se instroming na die Wes-Kaap die demografie van die provinsie verander het. "Rassespanning bou al hoe meer op. Ons doen 'n beroep op die Wes-Kaapse regering om regstellende stappe te doen om te voorkom dat rassespanning eskaleer en...