Leeraar braak gal oor toestande in polisie aanhouding
'They took me out of a place where I was safe with 18 people and they went and put me into a cell with more than 20 other people'
Die Leeraar van Delft wat Sondag gedurende erediens in hegtenis geneem was, sê hy is diep teleurgesteld in die land se imperkings wette.
https://osnuus.blogspot.com/2020/04/delft-reverend-tjoekie-toe-oor-ge-kerk.html?m=1
Die leier en stigter van die Peace&Love Penticostal Ministries Daniel Stevens glo dat iemand hom gepiemp het toe hy Sondag oggend sy "paas Sondag" woord wou bedien.
Hoetewel ook, maak die ou dit clear dat dit nie sy doel of leering is om eenige van sy lede te leer om te rebel teen die wette van die regeering nie, maar hy voel ook sterk dat God se wette respek moet word.
Die Leeraar sê dat hulle alles moontlik gedoen het om wat hulle glo die reëls was te respek.
"Our church had a social distance, we wash our hands with hand sanitizer, we did everything according to the expectations of the law" vertel Stevens.
Hy sê hy was net besig om die woord te bedien toe die polisie daar in kom en hom interupt.
"We were just into the praise and worship and then we were going to the word when the police intterupted us". They took me outside and said we want to know whos the leaders of the church cause they want to lock up the leaders for contrevening the disaster management act" sê Stevens.
Hy vertel dat al was hy goed behandel deur die polisie tydens die arrestasie, voel hy steeds teleurgesteld in die land omdat hulle kerkmense toesluit en hy voel die situasie kon different hanteer word.
"My response to (Sunday) morning is we feel dissapointed in our country because to lock up the children of God even if we did wrong by serving God. Isn't there a better way? Wou die "Godsman" weet.
Hy sê wat hy nie verstaan nie, is dat hy weg van 'n "gathering" geneem was om met 17 ander mense in 'n sel aangehou te word waar geen sosiale distansieëring handhaaf was nie en waar mede-aangehoudenes selfs dieselfde plastic koppie moes deel.
"What I found out (Sunday), they took me out of a place where I was safe with 18 people and they went and put me into a prison where we were more than 20 people and people were smoking together one small toppatjie. There was not even a hand sanitizer, people was coughing all over each other. We were sleeping like snoek, no social distancing. The people were drinking together (water) out of the same cup" vertel Stevens dik kwaad.
"We don't use the same cup in church, we don't cough in church, as I didn't know whos got Covid-19 in the church, I also don't know whos got Covid-19 in the cell" complain die "Godsman".
Stevens sê wat dinge self erger maak is dat hulle hom van die een sell na die ander geskuif het met moontlike siek mense.
Die polisie het teen publiseering nog nie gereageer op die aantuigings nie.
Stevens was laas Sondag gedurende ere diens toegekap oordat hy die land se imperkingswet oortree het en was toe met R2500 fine geklap.
Maar selfs dit sal hom nie stop om die naam vannie Here groot temaak nie sê die Leeraar, hy gaan glo hierdie Sondag sy speakers buite in sy yard sit en vir die gemeenskap die woord bedien, die eintste gemeenskap wat hy beweer hom gepiemp het.
OSNUUS is 'n nuus en informasie page in eg Afrikaaps wat nie die real issues van die dag mis nie. LIKE • SHARE • SUPPORT @osnuus

Comments
Post a Comment