Brood trok vol drugs op Plett gestop
Die polise op PlettenbergBaai ondersoek 'n dwelmhandel saak nadat 'n brood trok vol drugs op die N2-snelweg gekry is. Waaksaam lede van die polisie was besig met roetine-ondersoeke by 'n roadblock toe hulle 'n wit vragmotor wat van die Oos-Kaap onderweg was, stop. Met die deursoeking van die voertuig het hulle 'n boks en plastieksak met 70 bondels Khat met 'n geskatte straatwaarde van R4500 agter die voorste sitplek gevind. Die dwelmmiddels is toe gekonfiskeer en die bestuurder sowel as sy passasier gearresteer.